Pragtige drie slaapkamer meenthuis met lae onderhoud klinkersteen, ruim vertrekke, moderne oopplan leefarea en kombuis met skuifdeur na die sonstoep
Hierdie drie slaapkamer, twee badkamer voltitel meenthuis is gelee naby aan skole en winkelsentrums
Klein troeteldiere welkom - geen ekstra heffing!
Motorhuise is ruim genoeg om˜n 4x4 bakkie in te parkeer.
Skakel nou en maak n afpraak vandag!